Reinecke, A. J. Mdzeke, N. P. Reinecke, S. A.
(AOSIS OpenJournals, 2009-06)
’n Opname is onderneem van die kadmiumvlakke in die tussengetygebied van Valsbaai, Suid-
Afrika. Kadmiumkonsentrasies is seisoenaal bepaal in die water en sediment in verskillende
lokaliteite. Die metings is oor ’n periode ...