• Jacobus Gustavus de Wet’s contribution to violin pedagogy in South Africa 

      Bester, David Hermanus Schalk (Stellenbosch : Stellenbosch University, 2016-03)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid-Afrikaanse vioolpedagoog, Jack de Wet (gebore in 1927), is heel moontlik die invloedrykste en mees welbekende figuur in strykersonderrig in Suid-Afrika. Gedurende sy onderrigloopbaan, wat oor ...