Hierdie proefskrif is op 21 September 2009 onder embargo geplaas op versoek van prof. Geo Quinot omdat hy die proefskrif gaan publiseer. Die proefskrif was oorspronklik "open access". Ek het toe die proefskrif bitstream van SUNeTD verwyder en op die K: leer gestoor. Die proefskrif se status verander dus van 01 (open access) na 04 (gepubliseer, of geoogmerk vir publikasie). Die embargo periode is vir 2 jaar. Sien onderstaande e-pos korrespondensie. Wouter Klapwijk =============== Beste Wouter Ek vermoed die uitgewer sal ‘n langer embargo verkies, maar na 2 jaar is die meeste daarvan in elk geval so verouderd dat dit seker nie meer veel saakmaak nie! Dit klink dus reg so vir my. Dankie, Geo From: Klapwijk, WOUTER Sent: 14 September 2009 18:54 To: Quinot, G, Prof Subject: RE: Proefskrif Hallo prof Quinot, Dankie dat u die versoek aan my gestuur het – ek sal u proefskrif onder die “Gepubliseer, of geoogmerk vir publikasie”-embargo plaas vir die verstek periode van 2 jaar. Laat weet gerus of u akkoord gaan met hierdie werkswyse. Indien so, sal die proses teen volgende week afgehandel wees. Groete, Wouter ________________________________________________________ Wouter Klapwijk Senior software specialist Library and Information Service, Stellenbosch University Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270 http://library.sun.ac.za From: Quinot, G, Prof Sent: 09 September 2009 11:41 To: Klapwijk, WOUTER Subject: Proefskrif Beste Wouter Siende dat ek binnekort 'n boek publiseer gebaseer op my proefskrif wil ek graag versoek dat julle openbare toegang tot my proefskrif op SUNeTD sluit. Die titel van my proefskrif wat in 2007 voltooi is is "The judicial regulation of state commercial activity". Baie dankie, Geo Quinot Prof Geo Quinot Associate Professor Department of Public Law Stellenbosch University Private Bag X1 MATIELAND 7602 (Stellenbosch) Tel. +27 (0)21 8083195 Fax. +27 (0)866727412